Korslose souttertjies
1 dik sny witbrood 250ml melk 30ml botter 1 ui gekap 3 repies spek gesnipper 1 klein blikkie weense worsies of soutvleis 375ml kaassout, peper en fondor 3 eiers geklits
Kook alle bestandele behalwe die eiers saam vir 10 min. Skep in gesmeerde kolwyntjiepanne en gooi geklitste eiers bo-oor en laat tussen vleismengsel inloop. Bak vor 20min teen 180 grade. |